Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  monster     monsters  

     Betekenisse

  1. Enige onnatuurlike, bloeddorstige en dikwels reusagtige dier-agtige skepsel wat dikwels in sprokiesverhale as antagonis voorkom.
  2. 'n Hoeveelheid van 'n stof wat uitgehaal word om ontleed te word.

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  monster 
Verlede Tyd  ek   het gemonster        

     Betekenisse

  1. 'n Monster neem vir ontleding.


Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord monster monsters

     Betekenisse

Monster, ondier