Afrikaans (af)

  Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   organies     organiese     organies  

     Betekenisse

  1. Oorkomstig van lewende organismes.
    1. (landbou) Wat verband hou met die verbouing van landbouprodukte sonder die gebruik van sintetiese chemikalië of genetiese manipulering.
  2. (chemie) Wat verband hou met die chemikalië wat stringe koolstofatome bevat.