Enkelvoud Meervoud
  rissie     rissies  
Enige een van verskeie verwante groentesoorte uit die Amerikas afkomstig, waarvan die vrugte in die meeste gevalle 'n peperagtige bransensasie veroorsaak.
  Vertalings:    rissie
Engels: chilli(en)
  1. Brandrissie
  2. Soetrissie, groenpeper, geelpeper
  3. Rooipeper
  4. Pikantrissie