Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord scroll scrolls

     Betekenisse

Boekrol.

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I scroll
he, she, it scrolls
Verlede Tyd scrolled
Verlede Deelwoord scrolled
Teenwoordige Deelwoord scrolling
Verdere vervoegings: scroll (vervoeging)

     Betekenisse

(sagteware) Op- en afbeweeg, of links- en regs-, om deur teks, fotos, ens. te kyk wat nie alles gelyk op die skerm van 'n rekenaar, selfoon, of soortgelyke toestel kan pas nie.