Afrikaans wysig

Selfstandige naamwoord wysig

skikking (meervoud skikkings)

  1. Die oplossing van 'n dispuut.
  2. (rekenaars) 'n Datastruktuur wat elemente van dieselfde soort bevat en wat hierdie elemente in aangrensende lokasies in geheue stoor sodat hulle met numeriese indekse getoegang kan word.