soos 'n vis op droë grond

Afrikaans (af)

  Idioom

     Betekenisse

  1. Magteloos wees.
  2. Ontuis uit jou omgewing te wees.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: like a fish out of water(en)