Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  stoel     stoele  

     Betekenisse

  1. Meubelstuk hoofsaaklik gemaak vir een persoon op 'n slag om op te sit. Vergelyk bank.
  2. Stoelgang.