van anderman se leer is dit lekker om breë rieme te sny

Afrikaans (af)

  Idioom

     Betekenisse

Iemand anders se goed kwistig gebruik.