Afrikaans (af)

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verkool 
Verlede Tyd  ek   het verkool        

     Betekenisse

Om 'n materiaal wat koolstof bevat, gewoonlik organiese stowwe soos hout of vleis, te verhit in die afwesigheid van genoeg suurstof om dit op te brand, sodat slegs die koolstof en as agter bly.

     Verwante woorde

  1. Kool.
  2. Houtskool.