Afrikaans (af)

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verslaap 
Verlede Tyd  ek   het verslaap        

     Betekenisse

Slaap verby die tyd wanneer 'n mens veronderstel was om op te staan.

  Etimologie

Ver- + slaap.

     Vertalings

  Vertalings:    verslaap

Engels: oversleep(en)