Afkorting
verw.
  1. Afkorting vir verwysing.
  2. Afkorting vir verwerker(s).
  3. Afkorting vir verweerder.