Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  wesp     wespe  

     Betekenisse

  1. Enige van die vliesvlerkige insekte (hymenoptera) uitgesluit die miere en bye. Verwys veral dikwels na 'n perdeby.

     Vertalings

  Vertalings:    wesp
Engels: wasp(en)