'n Beek.
Sedert 814 as pleknaam uit Oudnederlands as Bechi (Beek in Gelderland) bekend. Dit kom van Proto-Germaans *bakja- wat stromende water beteken het. Die verwantskap met Proto-Indo-Europees *bhogi- of *bhogh- is onseker en die moontlikheid bestaan dat dit 'n substraatwoord is.[1]
Enkelvoud Meervoud
  beek     beke  
IPA: [biə̯k], meervoud: [ˈbiə̯kə]
بَِیكْ , meervoud: بَِیكِی
Vlak stroompie; riviertjie, klein sytak van 'n rivier.
loop, spruit
  Vertalings:    beek
Bosnies: potok(bs)
Bulgaars: поток(bg)
Deens: bæk(da)
Duits: Bach(de)
Engels: stream(en), brook(en)
Faroëes: løkur(fo)
Frans: ruisseau(fr)
Italiaans: ruscello(it)
Kroaties: potok(hr)
Noors: bekk(no)
Portugees: riacho(pt)
Russies: ручей(ru)
Serwies: поток(sr)
Sloweens: potok(sl)
Spaans: arroyo(es)
Swahili: kijito(sw)
Sweeds: bäck(sv)
Turks: dere(tr), çay(tr)
Yslands: lækur(is)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor beek.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord beek v/m beken 
Verkleinwoord beekje beekjes
Hulp:IPA: [bek]
    
(lêer)
Beek