Sedert 814 as pleknaam uit Oudnederlands as Bechi (Beek in Gelderland) bekend. Dit kom van Proto-Germaans *bakja- wat stromende water beteken het. Die verwantskap met Proto-Indo-Europees *bhogi- of *bhogh- is onseker en die moontlikheid bestaan dat dit 'n substraatwoord is.[1]
Enkelvoud Meervoud
  beek     beke  
IPA: [ˈbiə̯kə]
بَِیكِی
Meervoud van beek; meer as een beek.
spruite, lope
  Vertalings:    beke
Engels: streams(en), brooks(en)