Russies (ru)

  Geluidopname

когда

  Bywoord

     Betekenisse

Vragend: wanneer
«Когда́ начнётся этот спектакль?»
Wanneer begin die vertoning?

     Sinonieme

в какое время

  Voegwoord

     Betekenisse

Wanneer:
«Мы кончим эту работу, когда́ я вернусь.»
Ons sal hierdie werk klaar maak, wanneer ek terug is.