Zoeloe (zu)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiNgisi  
Klas 9   yesiNgisi  
Met besitskakels: -esiNgisi (possessief)

  Besitlike naamwoord

  Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiˈŋgiːsi], klas 9: [jesiˈŋgiːsi]

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die Engelse taal.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Engelse.