-esiPhuthukezi

Xhosa (xh)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiPhuthukezi  
Klas 9   yesiPhuthukezi  
Met besitskakels: -esiPhuthukezi (possessief)

  Besitlike naamwoord

  Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesipʰutʰuˈkˀeːzi], klas 9: [jesipʰutʰuˈkˀeːzi]

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die Portugese taal.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Portugese.