-esiSuthu saseNtla

Xhosa (xh)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiSuthu saseNtla  
Klas 9   yesiSuthu saseNtla  
Met besitskakels: -esiSuthu saseNtla (possessief)

  Besitlike naamwoord

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die taal Noord-Sotho.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Noord-Sotho's.

  Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiˈsuːtʰu sasɛˈn̩tɬˀa], klas 9: [jesiˈsuːtʰu sasɛˈn̩tɬˀa]