Bespreking:5-sikloon

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj

Ek is nie seker van die hoofletters nie. Word dit <<'n 5-Sikloon ..>> aan die begin van 'n sin? Ook: is dit si•kloon of sik•loon? Jcwf (kontak) 19:20, 7 Maart 2018 (UTC)Beantwoord

Dit bly kleinletters, soos jy dit het. Die afbreking is si•kloon (volgens die NL, cy•cloon). Groete. Naudefj (kontak) 19:23, 7 Maart 2018 (UTC)Beantwoord
Terug na "5-sikloon"-bladsy.