- 5-si•kloon
- (weer) 'n Verwoestende kringstorm wat tot die vyfde en hoogste klas van die Saffir-Simpson-skaal gereken word.
- 'n 5-sikloon het windsnelhede tussen 209 en 248 km/h en veroorsaak algehele verwoesting en dikwels groot verlies van menselewens.
- sikloon