Bespreking:dik

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj

Dis 'n moeilikheid vir Nederlanders: wanneer gebruik mens dik en dikke? Dit werk baie anders as in Nederlands en dis vir my moeilik om uit te vind watter b.nwe wel en watter nie 'n -e kry nie. Hierdie bladsy is taamlik verwarrend. As die attributiewe vorm dikke is soos die tabel sê, hoekom dit is nie dikke bene, dikke pap ens. nie? Jcwf (kontak) 17:23, 21 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord

Ek het die tabel uitgetik sonder om daaroor te dink, so miskien hoort dit nie daar nie. Sal later probeer uitvind wat aangaan. Groete. Naudefj (kontak) 17:29, 21 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
In my (nie-taalkundige) opinie is dikke bene en dikke pap nie verkeerd nie, maar klink soos digterlike of oordrywende taal. Die gebruiklike attributiewe vorm is dus eenvoudig dik. Ek sal dit verander. Groete. Naudefj (kontak) 18:18, 21 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
Terug na "dik"-bladsy.