Bespreking:eerbiedig

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj

O, skuus, Frank, ek sou kritieser na af.wiki moet kyk: sien eerbiedige lichtekooi. Ek het gedink dat dit die Afrikaanse titel is, maar dit is Nederlands. Die term ligtekooi (met g natuurlik) word nogtans ook in Afrikaans gebruik vir hierdie titel, maar weer nie die "eerbiedige" nie.[1]

Ek ken nie die woord nie, maar "ligtekooi" is wel in die HAT opgeneem. Groete. Naudefj (kontak) 20:23, 29 Desember 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "eerbiedig"-bladsy.