Enkelvoud Meervoud
  ligtekooi     ligtekooie  
lig•te•kooi
(weinig gebruik) Vrou van losse sedes; prostituut; hoer.
Sy was 'n regte ligtekooi.
hoer, prostituut
  Vertalings:   
Nederlands: lichtekooi(nl)