Bespreking:kiaat

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj

Hmm, ek is nie seker nie... Is kiaat 'n woord ~(sonder meervoud?) wat net die houtsoort aandui en is kiaatboom die spesie? Jcwf (kontak) 19:11, 10 Maart 2018 (UTC)Beantwoord

Goeie vraag! Volgens HAT6 is dit "gewoonlik enkelvoud". Dit dui op [1] die spesie Tectona grandis, of [2] soortgelyke bome in Suid-Afrika, of [3] die hout van sulke bome. Groete. Naudefj (kontak) 19:29, 10 Maart 2018 (UTC)Beantwoord
Terug na "kiaat"-bladsy.