Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kiaat     kiate  

  Woordafbreking

ki•aat

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde)   Pterocarpus angolensis 'n Boomspesie wat aangetref word in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo.

     Voorbeeldsinne

Kiaat is 'n baie goeie meubelhout en sy taai bloedrooi gom is al in farmaseutiese middels en as kleursel gebruik.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: African teak(en)
Zoeloe: umvangazi(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kiaat.