Bespreking:miljoen

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Afkorting

Afkorting wysig

Gebruiker:Naudefj, wat is die afkorting? K175 (kontak) 00:22, 15 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord

Of Gebruiker:Jcwf. K175 (kontak) 00:23, 15 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
Geen idee, 'skuus. Jcwf (kontak) 00:30, 15 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
Ek dink nie dit het een nie. Die naaste wat ek kan kry is "DPM" of "d/m" vir "dele per miljoen"; mil. staan natuurlik vir militêr. Groete. Naudefj (kontak) 06:02, 15 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
👍 K175 (kontak) 10:29, 15 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
As ek skryf: R1m of R1 m, watter weergawe word verkies? K175 (kontak) 16:37, 15 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
Baie goeie vraag. Volgens w:SI-stelsel: "'n Spasie moet tussen die getalle en die simbole gelaat word." Groete. Naudefj (kontak) 18:02, 15 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
Ag nee. Solank hy dit op my rekening skryf maak dit nie saak nie. Jcwf (kontak) 18:04, 15 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
Dankie 😹 K175 (kontak) 22:10, 15 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord
Terug na "miljoen"-bladsy.