Bespreking:rib

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Jcwf

Ek het die woorde in die skets gaan regmaak en weer opgelaai in Commons. Hy wys wel die regte lêer onder "current", maar dit wys nie as jy die beeld oopmaak nie. Ek wonder hoekom? Vat dit dalk 'n ruk voor hy die regte weergawe wys? Winstonza (kontak) 15:36, 27 Maart 2018 (UTC)Beantwoord

Dit kan soms 'n bietjie tyd vat. Ek sien geen probleme nie. Jcwf (kontak) 16:58, 27 Maart 2018 (UTC)Beantwoord
Terug na "rib"-bladsy.