Bespreking:skouer

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj

"Schouderen" is seldsaam in ndl. Ek kan dit net vind as:

  • die lykkis op die skouers neem
  • by gewighef: die gewig op skouerhoogte bring.

Miskien bestaan dit onder rugby-dinge, maar ons het min van dit in die Nederlandse taalgebied. Jcwf (kontak) 17:20, 2 Desember 2017 (UTC)Beantwoord

Ek het dit vir eers uitgehaal. Groete. Naudefj (kontak) 20:17, 2 Desember 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "skouer"-bladsy.