Skouer van 'n mens.
Enkelvoud Meervoud
  skouer     skouers  
 
1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6nael, 7buik, 8lies, 9penis, 10dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand
skou•er
  1. (anatomie) Gewrig wat 'n arm met die lyf verbind.
  2. (anatomie) (by uitbreiding) elk van die boonste dele van die lyf, van nek tot die begin van die arm.
Die son het my skouer rooi gebrand.
skouerblad
  Vertalings:   
Engels: shoulder(en)
Hindi: कंधा(hi) m (kandha)
Nederlands: schouder(nl)
Xhosa: iligxa
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skouer 
Verlede Tyd  ek   het geskouer        
Met die skouer stamp; skouer draai om te vermei.
Hy skouer sy opponent in die grond in.
  Vertalings:   
Engels: shoulders(en)