voet
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
voet | voete |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
voetjie | voetjies |
- Sedert die 10de eeu bekend in Oudnederlands as fuot. Dit stam van Proto-Germaans *fōt en Proto-Indo-Europees *pōd-s af. .[1]
- فُوتْ , meervoud: فُوتِی
- foet, meervoud: foete
- Onderste deel van mens (en dier) waarmee geloop word.
- Onderste deel van iets.
- Gaan was jou voete voor jy in die huis inkom.
- Die voet van die berg is met mis bedek.
- «Met die verkeerde voet uit die bed klim»
- 'n Slegte bui hê.
Vertalings: voet | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voet.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | voet m | voete |
Genitief | voetes | voete |
Datief | voete | voeten |
Akkusatief | voet | voete |
- IPA: [v̊oə̯t], genitief: [ˈv̊oə̯təs̺], datief: [ˈv̊oə̯tə]; meervoud: [ˈv̊oə̯tə], datief: [ˈv̊oə̯tən]
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | voet m | voeten |
Verkleinwoord | voetje | voetjes |
- «De bokswereld ligt aan zijn voeten.»
- Hy het die bokswêreld aan sy voete.