Italiaans (it)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) piede m piedi
(met lidwoord) il piede i piedi

  Uitspraak

Hulp:IPA: ['pjɛ.de]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Voet.

     Uitdrukkings

«Essere sul piede di guerra»
Op voet van oorlog wees.