Menslike voete.
1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6nael, 7buik, 8lies, 9penis, 10dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand
Enkelvoud Meervoud
  voet     voete    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voetjie     voetjies  
Sedert die 10de eeu bekend in Oudnederlands as fuot. Dit stam van Proto-Germaans *fōt en Proto-Indo-Europees *pōd-s af. .[1]
IPA: [ˈfutə]
فُوتِی
foete
Meervoud van voet; meer as een voet.
  Vertalings:    voete
Engels: feet(en)
Nederlands: voeten(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor voete.