1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6nael, 7buik, 8lies, 9penis, 10dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand
Enkelvoud Meervoud
  kop     koppe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  koppie     koppies  
IPA: [kop], meervoud: [ˈkopə]
IPA: teenwoordige tyd: [kop]; verlede tyd: [χəˈkop]
كَُوپْ , meervoud: كَُوپِی
onbepaalde wys: كَُوپْ ; verlede deelwoord: خِكَُوپْ
1. Boonste of voorste deel van die menslike en dierlike liggaam.
2. Setel van die denkvermoë.
3. Persoon, enkeling, indiwidu.
4. Ronderige heuwel.
1. My kop is seer.
2. Moenie jou kop daaroor breek nie.
4. Kom ons klim die kop uit.
«Jou kop in 'n bynes steek.»
Moeilikheid soek.
  Vertalings:    kop
Duits: 1, 2 Kopf(de), Haupt(de); 4 Bergkuppe(de); kopje(de)
Engels: 1, 2 head(en); 4 hill(en)
Esperanto: 1, 2 kapo(eo); 4 monteto(eo)
Frans: 1, 2 tête(fr)
Goties: 1 𐌷𐌰𐌿𐌱𐌹𐌸(got) (háubiþ)
Jiddisj: 1, 2 קאָפּ (kop) (yi)
Klingon: 1, 2 nach
Luxemburgs: 1, 2 Kapp(lb)
Masai: 1 (mensekop:) elukunya; (van mens of dier:) endukuya, (geskroeide dierekop:) enaisui
Nederlands: 1 (mensekop, perdekop:) hoofd(nl) (van diere) kop(nl)
Noors: hode(no) n
Noors (Nieu-): hovud(nn) n
Tahities: 1 upoʻo
Turks: 1 baş(tr)
Turks (Osmaans): 1 باش(osm) (baş)
Wit-Russies: 1 галава(be) (hałava)
Xhosa: 1 intloko
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  kop 
Verlede Tyd  ek   het gekop        
Verdere vervoegings: kop (vervoeging)
Koppe vorm, byvoorbeeld mielie of kool.
Die mielies is besig om te kop.
Oorganklik.
  Vertalings:    kop
Engels: to form a cob
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  kop 
Verlede Tyd  ek   het gekop        
Verdere vervoegings: kop (vervoeging)
Bloedlaat.
Oorganklik.
  Vertalings:    kop
Duits: köpfen(de)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kop m koppen 
Verkleinwoord kopje kopjes
Hulp:IPA: [kɔp]
    
(lêer)
  1. (van diere} Kop
  2. (van mense of perde) (skelwoord) Kop