nael
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
nael | naels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
naeltjie | naeltjies |
- na•el
- 1,2,3: Van Nederlands nagel. Sedert 1198 in Oudnederlands bekend.
- Van Proto-Germaans *nagla- wat kom van Proto-Indo-Europees *h3nogh-l-. Verwant in Latyn ungula, Litaus nagà . [1]
- 4: Van Nederlands navel. Sedert 1240 in Middelnederlands bekend. Van Proto-Germaans *h3n(o)bh-l-.
- (anatomie) Horingagtige bedekking op die voorste lit van 'n mens se vingers en tone.
- Horingagtige haak aan die pote of kloue van diere.
- 'n Spyker.
- (anatomie) Ronde duik of punt in die middle van die duik van mens en diere. Die litteken van die naelstring.
- 4.) nawel
Vertalings: 1, 2, 3 | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 4 | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | nael |
Verlede Tyd | ek | het genael |
- Vinnig hardloop.
- Spyker.