Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord nagel m nagels 
Verkleinwoord nageltje nageltjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈna.ɣəɫ]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (anatomie) Nael; horingagtige bedekking op die voorste lit van 'n men's se vingers en tone.
  2. (dierkunde) Nael; Horingagtige haak aan die pote of kloue van diere.
  3. Nael; 'n spyker.