1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6nael, 7buik, 8lies, 9penis, 10dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  nek     nekke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  nekkie     nekkies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (anatomie) Die deel van 'n mens of dier wat die kop met die lyf verbind.
  2. Deel van 'n kledingstuk waardeur 'n mens se nek pas.
  3. Deel van 'n voorwerp wat dunner as die res is.

     Voorbeeldsinne

  1. My nek is seer.
  2. Die hemp se nek is te nou.
  3. Die bottel se nek het gebreek.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: neck(en)
Nederlands: nek(nl)


Nederlands (nl)