mond

Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mond | monde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
mondjie | mondjies |
Beeldboek | |
---|---|
|
- mond
- مَُونْدْ , meervoud: مَُونْدِی
- mont, mond; meervoud: monde
- (anatomie) Orgaan waarmee geëet en gepraat word.
- Die mond of bek in biologie, soms formeel in Latyn cavum oris genoem, verwys na die opening waardeur baie diere kos en vloeistowwe inneem en geluide maak.
- «Bitter in die mond maak die maag gesond.»
- Slegte medisyne werk gewoonlik die beste.
- «Haastige hond verbrand sy mond.»
- Oorhaasig besluite het nadelige gevolge.
Vertalings: mond | |||
---|---|---|---|