Wang.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wang     wange    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wangetjie     wangetjies  

  Uitspraak

IPA: [vɑŋ], meervoud: [ˈvɑŋə]

  Met Arabiese letters

ڤَڠْ , meervoud: ڤَڠِی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Sykant van die gesig onder die oog.

     Voorbeeldsinne

As iemand jou op die wang klap, draai ook die ander wang.[1]
Die trane loop teen haar wange af.

     Holonieme

Gesig, kop, liggaam

     Vertalings

  Vertalings:    wang
Duits: Wange(de), Backe(de)
Engels: cheek(en)
Frans: joue(fr)
Nederlands: wang(nl)
Goties: 𐌺𐌹𐌽𐌽𐌿𐍃(got) (kinnus)


Nederlands (nl)

  Verwysings

  1. Lukas 6:29