Enkelvoud Meervoud
  voorhoof    voorhoofde  
voor•hoof
(anatomie) Die deel van die kop bokant die oë
  1. Toe het hy die waslap gegryp, dit in die water gedruk en met die klam lap oor haar voorhoof en gesig gevee

    Holonieme

    Vertalings