Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  —     harsings  

  Woordafbreking

har•sings

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Die middelpunt van die senuweestelsel waar verbeelding-, taal- en spraakvermoëns setel

     Voorbeeldsinne

  1. Wanneer iemand soos 'n domkop optree omdat hy te lui was om sy harsings in te span, is dit egter 'n ander saak

     Sinonieme

Brein

     Holonieme

Kop, liggaam

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: brain(en)
Georgies: ტვინი(ka)
Nederlands: hersenen(nl)
Russies: мозг(ru)