Wiktionary:Beeldboek

Holonieme wysig

Woorde kan verwant wees indien hulle die dele van 'n groter geheel aandui. Die neus, ore en oë is dele van die gesig. In taalkundige terme is hulle neus, ore en oë meronieme en gesig is die holoniem.

Die sjabloon:picdic wat ons wat en.wiktionary oorgeneem het, laat dit grafies weergee en 'n woordeboek-in-beelde skep. Kyk gerus Wiktionary:Beeldboek/af:kop as voorbeeld. Hierdie voorbeeld kan maklik vir die woorde in ander tale aangepas word.

Grafiese holonieme wysig

huis
kop
fiets

Hiperonieme wysig

Woorde kan ook verwant wees indien die een 'n voorbeeld is van die ander. 'n Sangvoël is bv. 'n soort voël. Voël is die hiperoniem en sangvoël een van sy hiponieme.

Die sjabloon:picdicimg stale mens is staat om hiperonieme saam met party van hulle hiponieme te wys. Sien bv. Wiktionary:Beeldboek/af:voël

Grafiese hiperonieme wysig

voël

Kategorie wysig

Kategorie:Beeldboek