Wiktionary:Nuttige skakels

Daar is baie inligting op die internet wat goed te pas kan kom wanneer jy 'n bladsy vir Wikiwoordeboek wil skryf of uitbrei. Hier is party van hierdie skakels:

TitelSkakelTaalInligtingsBesonderhede
Afrikaanse grammatika en taalnwu.ac.zaAfrikaansGrammatika

Behandeling van die werkwoorde, insl. deelwoorde.

Plastiekwoordeboekprolingua pdfAfrikaansVaktaalPolimeerchemie
Sterrekundewoordeboekakademie.co.za pdfAfrikaansVaktaalSterrekunde
Soils glossarySoils glossary AC, M-REngelsAfrikaansVaktaalGrondkunde met Afrikaanse vertalings
Etymologiebanketymologiebank.nlNederlands, soms AfrikaansEtimologie
SANBI red listSANBIEngelsVaktaalPlantkunde, met baie Afrikaanse name (soekbaar)