neus

Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
neus | neuse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
neusie | neusies |
Beeldboek | |
---|---|
|
- IPA: [nɨə̯s], meervoud: [ˈnɨə̯sə]
- IPA: teenwoordige tyd: [nɨə̯s]; verlede tyd: [χəˈnɨə̯s]
- نُِیسْ , meervoud: نُِیسِی
- teenwoordige tyd: نُِیسْ ; verlede tyd: خِنُِیسْ
- Reukorgaan.
- Sekere diere gebruik hul neuse om mee te vat en te eet, soos bv. olifante.
- «Dit is neusie verby.»
- Jou kans is verby.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor neus.
Vertalings: neus | |||
---|---|---|---|
|
|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | neus |
Verlede Tyd | ek | het geneus |
Verdere vervoegings: neus (vervoeging) |
- Snuffel, soek.