Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Ou Grieks  
Attributief   Ou Griekse  
Partitief   Ou Grieks  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Ou Griekse    Ou Griekses  
Intensiewe vorm
   
IPA: [ˈəʊ̯ ˌχriks]
byvoeglik: predikatief: [ˈəʊ̯ ˌχriks], attributief: [ˈəʊ̯ ˌχriksə], partitief: [ˈəʊ̯ ˌχriks]
gesubstantiveer: [ˈəʊ̯ ˌχriksə], meervoud: [ˈəʊ̯ ˌχriksəs]
اَوْ خْرِیكْسْ
byvoeglik: predikatief: اَوْ خْرِیكْسْ , attributief: اَوْ خْرِیكْسِی , partitief: اَوْ خْرِیكْسْ
gesubstantiveer: اَوْ خْرِیكْسِی , meervoud: اَوْ خْرِیكْسِسْ
Ou Grieks, Ou Griiks
byvoeglik: predikatief: Ou Grieks, Ou Griiks; attributief: Ou Griekse, Ou Griikse; partitief: Ou Grieks, Ou Griiks
gesubstantiveer: Ou Griekse, Ou Griikse; meervoud: Ou Griekses, Ou Griikses


  1. Van, betreffende die Ou Grieke.
  2. Van, betreffende die Ou Griekse dialekte.

    Vertalings

'n Versamelnaam vir verskeie Griekse dialekte vanaf 800 tot 330 vC. Die belangrikste dialekte was Atties, Ionies, Dories, Eolies, Arkadies-Cipries en miskien Masedonies. Koine was die standaardvorm van Grieks vanaf de Hellenistiese periode (330 vC) tot die ondergang van die Romeinse Ryk (330 nC).

    Taalkodes

ISO/DIS 639-2(B): grc
ISO/DIS 639-3: gko
SIL: GKO

    Sinonieme

    Vertalings