neusvleuel
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
neusvleuel | neusvleuels |
- neus•vleu•el
- (anatomie) Dié deel van die neus wat die neusgate bedek
- Hy spits sy ore om die bekende bosgeluid te laat inspoel: die roep van 'n visarend wat in die laaste saluut aan die son oor die water sweef; die geproes van 'n troppie rooibokrammetjies met trillende neusvleuels.[1]
- ↑ Spore in die Bos: Swerftog van 'n Olifant Hennie van Deventer e-Boeke vir Afrika, ISBN 0987044567, ISBN 9780987044563