neusie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
neus | neuse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
neusie | neusies |
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Klein neus.
Spreekwoorde
- «Dit is neusie verby.»
- Jou kans is verby.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor neusie.