'n Onderarm.
1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6nael, 7buik, 8lies, 9penis, 10dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand
Enkelvoud Meervoud
  onderarm     onderarms    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  onderarmpie     onderarmpies  
on•der•arm
(anatomie) Die onderste gedeelte van die arm tussen die elmboog en die hand.
In vuisbal mag die bal net met die vuis of onderarm geslaan word.
  Vertalings:    onderarm
Engels: forearm(en)
Nederlands: onderarm(nl)