Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
boarm
Taal
Hou dop
Wysig
'n Boarm.
1
=
kop
,
2
=
gesig
,
3
=
nek
,
4
=
skouer
,
5
=
bors
,
6
=
nael
,
7
=
buik
,
8
=
lies
,
9
=
penis
,
10
=
dybeen
,
11
=
knie
,
12
=
been
,
13
=
enkel
,
14
=
voet
,
15
=
boarm
,
16
=
elmboog
,
17
=
onderarm
,
18
=
pols
,
19
=
hand
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
boarm
boarms
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
boarmpie
boarmpies
Woordafbreking
bo•arm
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
anatomie
)
Die boonste gedeelte van die arm tussen die skouer en die elmboog.
Voorbeeldsinne
Armdruk plaas enorme stres op die
boarm
(homerus).
Vertalings
Vertalings:
boarm
Engels
:
upper arm
(en)
Nederlands
:
bovenarm
(nl)