1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6nael, 7buik, 8lies, 9penis, 10dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand

Afrikaans (af)

  Etimologie

Sedert 1156 uit Oudnederlands as "kni" (bog in die rivier) bekend. Dit stam af van Proto-Germaans *knewa wat van Proto-Indo-Europees *ǵn-eu- kom, 'n verboë vorm van *ǵenu-, *ǵonu- (die genitief is: *ǵneu-s).[1]
Enkelvoud Meervoud
  knie     knieë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  knietjie     knietjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Die gewrig wat die onder- met die bobeen verbind.

     Voorbeeldsinne

Eina! Jy het my op my knie geskop.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: knee(en)
Hindi: घुटना(hi) m (ghuṭnā}
Nederlands: knie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor knie.

  Verwysings


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord knie v/m knieën 
Verkleinwoord knietje knietjes  
 
1hoofd, 2gezicht, 3hals, 4schouder, 5borst, 6navel, 7buik, 8lies, 9penis, 10dijbeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15arm, 16elleboog, 17onderarm, 18pols, 19hand

  Uitspraak

Hulp:IPA: [kni]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Knie; beengewrig