Afrikaans (af)

  Etimologie

Sedert 1156 uit Oudnederlands as "kni" (bog in die rivier) bekend. Dit stam af van Proto-Germaans *knewa wat van Proto-Indo-Europees *ǵn-eu- kom, 'n verboë vorm van *ǵenu-, *ǵonu- (die genitief is: *ǵneu-s).[1]
Enkelvoud Meervoud
  knie     knieë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  knietjie     knietjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Meervoud van knie; meer as een knie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: knees(en)
Nederlands: knieën(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor knieë.

  Verwysings